Yolande Strauss

Yolande Strauss

Penkop en Drawwertjies

Yolande Strauss Singer , Songwriter, Blogger & Creative “Art is not what you see, but what you make others see.” – Edgar Degas HOME MY MUSIC BLOG ABOUT CONTACT Penkop en Drawwertjies Jare terug, laerskool se dae, was ek ‘n…

Die geduld van Job

Die geduld van Job Ek sê altyd vir myself om nooit die kort ry te vertrou nie. Tog breek ek keer op keer my eie reël. Vermoedelik omdat ek ‘n ewige optimis is. So gebeur dit toe dus weer net…

Geel is nie net ‘n kleur nie

Geel is nie net ‘n kleur nie Ek het begin klavier speel toe ek vier jaar oud was en het dus al ‘n hele klompie pryse, vermeldings en graderings agter my naam op die musiekfront. In verskillende instrumente – as…

Wie’s baas en wie’s die brein?

Wie’s baas en wie’s die brein Dit is werklik fantasties om ek te wees. Daar is nie iets of iemand op hierdie aarde wat my so amuseer soos wat ek myself amuseer nie. Daar is ook nie iets soos ‘n…

#Oopkoppemelaaites

Oopkoppemelaaites Klompie jare gelede bly ons in Bloubergstrand. Ek en #PappaStruis sit smiddae net so voor die son begin sak op ons voordeurtrap en drink bier en kyk en lag hardop vir die mal drawwers wat in hulle hordes die…

Vriende wat soos huis voel

Vriende wat soos huis voel Die naweek wat verby is vlieg ek saam met my #Grootprins af Kaap toe vir twee van sy maats se sestiende verjaarsdae. Dit klink dalk soos uitermatige bederf, maar soms as ouer moet ‘n ou…