Huis Paleis

Huis bou is nie perde koop nie. Baie soos trou. Ek en Bruidegom het nog net een keer baie lank terug die voorreg gehad om te bou en ek moet erken ons was heelparty keer baie spyt dat ons nie…
Huis bou is nie perde koop nie. Baie soos trou. Ek en Bruidegom het nog net een keer baie lank terug die voorreg gehad om te bou en ek moet erken ons was heelparty keer baie spyt dat ons nie…
Daar is baie dinge in die wêreld waarvoor ek dankbaar is. Musiek. Goeie koffie. Woolies se 70% tjoklits. Vreemde goete wat ek nie eers in die minste verdien nie. Geleenthede wat oor my pad kom uit die bloute. (Wie op…
Soms kry ’n ou een van dáái dae. Daai dae waar die wêreld jou maar kan insluk. En dan bel ’n ou ou ou vriend onverwags en sê dat hy jou mis en na jou verlang. En dan is die…
In my lewe het baie van my uitlatings my later van tyd al baie nederig gemaak. Meeste daarvan egter te doen met kinders grootmaak voor ek Lennon ontmoet het. Tot nou toe. My nuutste lewensles is egter “never say never.”…
So op ‘n Maandag oggend iewers so paar weke terug kondig Bruidegom aan dat hy moet Engeland toe vir ‘n week. En asof dit nie genoeg is nie, moet hy van daar af nog Amerika toe ook piekel vir ‘n…
So uiteindelik is daar ‘n internasionale band wat in Kaapstad kom speel wat ek min of meer kan verdra. Ten duurste koop ek en Bruidegom op nommer 99 kaartjies. Ons sal huiskoop vir eers moet uitstel- die kaartjies sit ons…
Die anderdag op ‘n Saterdag laasjaar iewers sit ek by ‘n sesjarige maatjie se partytjie en wonder of ek soos al die mammas daar tee/ koffie sal drink, of sommer net een van die pappas se biere sal nuttig. (I…
So vanoggend het ek my eerste oopwater swemtraining gehad. (Ek het een of ander bee in my bonnet gedagte gekry om my vrees vir haaie te oorkom dmv ‘n lekker lang seeswem…ander storie vir ‘n ander dag…) Dis belangrik om…