En die grootste hiervan is die liefde…

Daar is baie dinge in die wêreld waarvoor ek dankbaar is. Musiek. Goeie koffie. Woolies se 70% tjoklits. Vreemde goete wat ek nie eers in die minste verdien nie. Geleenthede wat oor my pad kom uit die bloute. (Wie op…






