KOORMUSIEK

AFRIKAANSE KOORMUSIEK

Ek het my lewe lank al 'n uitsonderlike passie vir koormusiek en waag graag my hand daaraan. Afrikaans Koormusiek lê my egter besonders na aan die hart. Kyk gerus deur my aanlynwinkel vir Afrikaanse koormusiek wat reeds verwerk is en te koop is. Alle pakkette bestaan uit: PDF van verwerking sowel as musikale uittreksel in mp3. formaat van koorwerk in geheel sowel as afsonderlike uitreksels van verskillende stempartye.

Dan verwerk ek ook graag spesifieke opdrag koorwerke. Pryse wissel na gelang van hoeveelheid stempartye en moeilikheidsgraad.

Kontak my gerus by info@yolandestrauss.co.za

BASIESE PRYSLYS VIR OPDRAG VERWERKINGS

Stempartye

Eenstemmig: R150

Tweestemmig: R250

Driestemmig: R350

Vierstemmig: R450

Vyf of meer stemme: R650

Klavierbegeleiding: R300 addsioneel

Medleys: R150 addisioneel

Veranderinge aan bladmusiek, toonhoogte ens: R1oo p/h of deel daarvan