Category BLOG

Die bemagtiging wat vloei uit bloed

Die bemagtiging wat vloei uit bloed Dit gebeur nie aldag dat ek bebloed by die huis aankom nie, maar die spesifieke Donderdag gebeur dit wel. Die #Pappabeer kyk my op en af en kry een van dáái kyke in die…

As jy goud wen in koornerdhemel…

As jy goud wen in koornerdhemel En daar kry Amici GOUD op die Wêreldkoorspele 2018! Of soos ons liefderyk daarna verwys- die olimpiese spele van koor. (Ek noem dit ook koornerdhemel…) Nou om die impak van die prestasie te verstaan,…

Kommin skoene is soms okay

Kommin skoene is soms okay Soms is dit die klein dingetjies in die lewe wat ‘n ou (of meisie in my geval) ure se pret verskaf. Vat nou maar vanoggend. Maar eers moet ek natuurlik die bobbejaan agter die berg…

Groet sonder woorde

Groet sonder woorde

Ek is maar ‘n sentimentele meisie. Mense wat oor my pad kom los maklik stukke van hulleself in my siel agter. Party weet presies wat hulle daar los. Ander is heel onbewus. Een so arme stomme onbewuste, is Jannie du…

As Mamma oorlslaan Swenglish toe…

As mamma oorslaan Swenglish toe Ons almal het daai een vriendin (of dalk vriend- laat ons nou die veralgemeen nie né). Hulle weird jou so bietjie uit want jy sweer hulle het ‘n kamera iewers in jou huis versteek. Daai…

Kleurvol

My ou vriend Spaan en ek sit die anderdag in Brooklyn Mall (jip, ek moes I Love Melkies met sy see uisig verruil vir ‘n koffieshop in Pretoriô wat uitkyk op metromanne en mall sekuriteit…die koffie en geselskap was darem…

Huis Paleis

Huis bou is nie perde koop nie. Baie soos trou. Ek en Bruidegom het nog net een keer baie lank terug die voorreg gehad om te bou en ek moet erken ons was heelparty keer baie spyt dat ons nie…