FAK Kersmedley SATB

4th September 2018

R150.00

Category:

Description

SATB verwerking van  medley van FAK kersliedere
Sluit dele in van: Stille Nag, Herders op Betl’hems ope velde, Stil Stil Stil, Slaap Heilge Kindjie, Inkosi Jesu, Herderskanon

Pakket bestaan uit
– PDF dokument van verwerking
– Mp3 uittreksel van volledige verwerking
– Mp3’s van afsonderlike stempartye