Nie vandag nie…

So vanoggend het ek my eerste oopwater swemtraining gehad. (Ek het een of ander bee in my bonnet gedagte gekry om my vrees vir haaie te oorkom dmv ‘n lekker lang seeswem…ander storie vir ‘n ander dag…) Dis belangrik om…

So vanoggend het ek my eerste oopwater swemtraining gehad. (Ek het een of ander bee in my bonnet gedagte gekry om my vrees vir haaie te oorkom dmv ‘n lekker lang seeswem…ander storie vir ‘n ander dag…) Dis belangrik om…

Saterdag het begin soos enige ander dag in die Strauss huis. Lennon het popcorn vir ontbyt gehad. Na die ontbyt vir kampioene, besluit ons om ‘n grassnyer en bietjie kruideniersware te gaan koop. Ek stel voor ons kry eerder ‘n…

NIE VIR SENSITIEWE LESERS…. So gaan ek toe nou vir die klein prosedure so week of wat terug. 5h45 (MAANDAG OGGEND!!) laai ek my man en kroos in die kar en in die nag donkerte vat ons die pad Blaauberg…

Kyk ek het nou al oor die jare agtergekom, ek is nie soos meeste vrouens nie- ek dink so bietjie anders, voel so bietjie anders en doen dinge so bietjie anders as die meeste vroue wat ek ken- MAAR een…

Okay- ek jok so effe in die opskrif- daar was nie EEN spesifieke dag nie. Met my Grootprins gebeur dit so een maal elke twee maande dat ek hom daar wil gaan aflaai. Met Kleinprins- meer in die omgewing van…

Die anderdag, op ‘n per ongelukte Kaapstad somersdag, sit ons gesinnetjie en eet roomys in die middestad. Ons het skaars gesit of daar waai ‘n swerm lawaaierige jong knape die winkeltjie binne. Dis net aftershave, help-my-fris hempies, Bieber kuiwe en…
Ons almal het haar. Daai ma by die skool wat jy wens jy kon wees. Myne noem ek die Volvo mamma. Voor ek met my storie begin, kom ek vertel eers van die Volvo mamma. Sy ry om mee te…
Sien noudiedag so uit die hoek van my oog dat een van die Oceans films op MNet wys…ai maar Brad Pitt is darem maar njammies. Dink jou nou in as my en sy paaie moes kruis…? Egter een probleem…ek is…