“Living with boys”
Daar is al movies hieroor gemaak, boeke geskryf. Vrouens deel dit met mekaar in die geheim- maar om dit in die werklikheid te beleef is ‘n heel ander storie!. Vat dit van ‘n vrou wat saam met drie homo sapiens…

Vandag was een van daai dae. Jy weet een van daai waar jy so teen vroeg oggend al besef jy moes dalk liewer in die bed gebly het. Die krag was af toe jy opstaan, want jy’t vergeet om te…