Die bemagtiging wat vloei uit bloed

Die bemagtiging wat vloei uit bloed Dit gebeur nie aldag dat ek bebloed by die huis aankom nie, maar die spesifieke Donderdag gebeur dit wel. Die #Pappabeer kyk my op en af en kry een van dáái kyke in die…
Die bemagtiging wat vloei uit bloed Dit gebeur nie aldag dat ek bebloed by die huis aankom nie, maar die spesifieke Donderdag gebeur dit wel. Die #Pappabeer kyk my op en af en kry een van dáái kyke in die…
The rule of seven *Special Credit: Thanks Jak J Brits for the edits and suggestions! Once upon a time not so long ago (it feels like yesterday) a new king came to sit on the throne. No one is exactly…
As jy goud wen in koornerdhemel En daar kry Amici GOUD op die Wêreldkoorspele 2018! Of soos ons liefderyk daarna verwys- die olimpiese spele van koor. (Ek noem dit ook koornerdhemel…) Nou om die impak van die prestasie te verstaan,…
Kommin skoene is soms okay Soms is dit die klein dingetjies in die lewe wat ‘n ou (of meisie in my geval) ure se pret verskaf. Vat nou maar vanoggend. Maar eers moet ek natuurlik die bobbejaan agter die berg…
‘n YOLANDE STRAUSS kortverhaal – Stoepsit saam met Anna *Spesiale dank aan Jak J Brits vir jou hulp met die skryfstuk Hier sit hulle op Anette se stoep. Sewentig plus met niks meer om hierdie ou wêreld te bied nie.…
Ek is maar ‘n sentimentele meisie. Mense wat oor my pad kom los maklik stukke van hulleself in my siel agter. Party weet presies wat hulle daar los. Ander is heel onbewus. Een so arme stomme onbewuste, is Jannie du…
As mamma oorslaan Swenglish toe Ons almal het daai een vriendin (of dalk vriend- laat ons nou die veralgemeen nie né). Hulle weird jou so bietjie uit want jy sweer hulle het ‘n kamera iewers in jou huis versteek. Daai…
My ou vriend Spaan en ek sit die anderdag in Brooklyn Mall (jip, ek moes I Love Melkies met sy see uisig verruil vir ‘n koffieshop in Pretoriô wat uitkyk op metromanne en mall sekuriteit…die koffie en geselskap was darem…